Blog
•
2026/09/14

Mieliegroeikragtigheid en saadkwaliteittoetsing

Mieliegroeikragtigheid en saadkwaliteittoetsing

Geskryf deur: Ross Ennen, Sr. Research Associate Seed Science; Eric Thorson, Supply Chain Manager; Mark Jeschke, Agronomy Manager; Neal Hass, Product Line Manager Corn; and Jeremy Johnson, Global Seed Production Research Lead.

Sleutelpunte

  • Die Presisie Stres Toets (PST) is 'n eie groeikragtigheidstoets wat op al ons mielieprodukte gebruik word.
  • Resultate van die Presisie Stres Toets en veldproewe word gebruik om stresopkomsgraderings toe te ken, wat ’n aanduiding is van ’n baster se genetiese potensiaal om koue en nat toestande te verdra en normaal te ontkiem.
  • Die Presisie Stres Toets maak voorsiening vir ’n deeglike beoordeling van saadkwaliteit, wat help verseker dat boere saad van die hoogste gehalte ontvang om te plant.

Koue stres is algemeen tydens ontkieming

  • Die Suksesvolle ontkieming en opkoms van mielies word bepaal deur drie primêere faktore beïnvloed:
    • omgewingstoestande
    • bastergenetika
    • saadkwaliteit (Figuur 1)
  • In Noord-Amerika word mielies byna altyd blootgestel aan een of ander vorm van omgewingstres tydens ontkieming en opkoms.
    • Mielies is 'n warmseisoengewas, met 'n optimale grondtemperatuurreeksvan 23-25°C vir ontkieming en opkoms.
    • Grondtemperature tydens plant is gewoonlik laer, en dikwels aansienlik laer as hierdie optimale reeks.
  • Omdat mielies tydens ontkieming en opkoms aan stresvolle omgewingstoestande blootgestel kan word, is genetiese groeikragtigheid en saadkwaliteit albei belangrik vir die vestiging van ’n suksesvolle gewas.
  • Mielie groeikragtigheids toetse word al dekades lank gebruik om stresvolle grondomgewings te simuleer, om en die vermoëe van basters en spesifieke saad lotte om te asseseer onder soortgelyke toestande te presteer, te evalueer.
Figure_Image_September_3.png

Figuur 1. Kritieke omgewings-, genetiese- en saadkwaliteitsfaktore wat mieliestand kan beïnvloed.

Koue ontkiemings toets

  • Die Vereniging van Amptelike Saadontleders (AOSA) definieer groeikragtigheid as saadeienskappe wat die potensiaal vir vinnige, eenvormige opkoms en ontwikkeling van normale saailinge onder 'n wye verskeidenheid veldtoestande bepaal.
  • Laboratoriumtoetse om groeikragtigheid te toets, word algemeen na verwys as koue toetse. Verskillende variasies van koue toetseword sedert die 1950's in die mieliesaadbedryf gebruik.
  • In Noord-Amerika is die koue toets en versadigde koue toets van die mees algemeen gebruikte groeikragtigheidstoetse.
    • ’n Kouetoets behels tipies dat sade in ’n verkoelde medium geplant en vir ’n bepaalde tydperk, gewoonlik sewe dae by 10 °C, aan lae temperature blootgestel word. Dit word gevolg deur ’n uitgroeiperiode by ’n hoër temperatuur om ontkieming en saailingontwikkeling te bepaal.
    • 'n Uitgebreide kouetoets is 'n variasie wat deur sommige laboratoriums aangebied word, met 'n langer blootstelling aan koue stres.
    • 'n Versadigde koue toets verhoog die stresvlak deur van 'n waterversadigde medium te gebruik, waot imbibisie tydens verhoog met verkoeling verhoog en terselfdertyd suurstofbeskikbaarheid beperktekort. Die sSaad word dikwels so geplaas met die embrio- kant na onder geplaas om die algehele stresvlakke te verhoog.
Figure_Image_September_4.png
  • Anders as warm ontkiemings toets tellings, waot volgens ’n breë industriestandaardprotokol bepaal word en wetlik op saadsaketikette vereis word,afgelei word met behulp van 'n wye industrie standard protokol en deur die wet vereis word om aangebring te word op sak etikette, is koue toets metodologieëe nie gestandaardiseer nie, en kan dit wissel tussen laboratoriums wissel.
  • Gevolglik is 'n kouetoets- of versadigdekouetoetstelling nie 'n objektiewe prestasiegradering wat direk tussen verskillende laboratoriums vergelyk kan word nie.. Die resultate moet eerder geïnterpreteer word binne die konteks van die spesifieke protokol wat gebruik is.

Presisie stres toets

  • Die Presisie Stres Toets (PST) is 'n eie, intern ontwikkelde groeikragtigheidstoets wat op al ons mielieprodukte gebruik word.
  • Dit is in die vroeëe 2000's ontwikkel as 'n verbetering op die versadigde koue toets.
  • Die presisie Presisie Sstres Ttoets lêe uiterstegroter imbibisionele verkoelings- en anaëerobiese stres op die saadspanning op, behalwe die van as die versadigde koue toets.
  • Die Presisie Stres Toets het bewys dat dit meer voorspellend van basterprestasie onder uiterste kouestres is en beter onderskeid tussen genetika en saadlotte kan bied.

 

’n Goeie groeikragtigheidstoets lewer vinnige, herhaalbare en objektiewe resultate wat met veldopkoms onder stresvolle toestande korreleer.

 

Stresopkomstellings

  • Die Presisie Stres Toets word gebruik om besluite oor basterbevordering te ondersteun, asook teelpogings om vroeëseisoenstresverdraagsaamheid deur merkerondersteunde seleksie te verbeter.
  • Vir basters wot tot kommersiele status bevorder is, word die presisie stres toets en veld proef resultate gebruik om stres opkoms graderings toe te ken, wot 'n baster se genetiese potensiaal om koue, not toestande te verdra en normaal te ontkiem.

Saadkwaliteit wat jy kan vertrou

  • Corteva handhaaf streng produksie- en gehaltebeheerstandaarde om te help verseker dat boere saad van hoë gehalte ontvang om te plant.Die Presisie Stres Toets maak voorsiening vir ‘n duidelike onderskeidtussen saadlotte van hoë en laer gehalte. Dit kan selfs klein verskille in groeikragtigheid opspoor, wat kan aandui dat 'n saadlot nie aan die vereiste standaarde voldoen nie.
  • Die Presisie Stres Toets kan ook potensiële probleme met standaard- of warmontkiemingstoetse in saadlotte help identifiseer.

Toetspunte

  • Ná kondisionering word alle saadgroottes weer getoets, en elke saadgrootte moet aan dieselfde hoëgehaltekriteria voldoen.
  • Oordragsaad moet aan dieselfde kwaliteitskriteria as nuwe saad voldoen. Corteva onderskei nie tussen nuwe en oordragsaad wanneer toetsresultate geëvalueer word nie.
  • Boere kan met vertroue plant in die wete dat elke saadlot deeglik as deel van hierdie uitgebreide siftingsprogram getoets word en aan Corteva se gehalte- en prestasiestandaarde moet voldoen.