Weeg & Wen Kompetisie

Ons jaarlikse opbrengskompetisie is oop vir Suid Afrikaanse graanboere (18+) wat ten minste twee hektaar SA-geregistreerde Pioneer mielie-, sojaboon-, of sonneblom variёteite plant.

Weeg-en-WEN

Description

Die Pioneer Weeg & Wen Kompetisie is hier! Meer as ‘n dekade van toewyding, innovasie en groeiende sukses!

Description

Weeg & Wen

Om in te skryf vir die Graan SA Groei Vir Goud Kompetisie, moet Pioneer boere inskryf vir die Weeg & Wen kompetisie, met behulp van hulle Pioneer Agent, om sodoende ‘n geldige inskrywing te verseker en ‘n kans te staan om te wen.

IMG-Canola-Guide-Image-ZA-V1

Vorige Wenners

Dit is met dank aan ons lojale boere wat elke jaar inskryf vir Weeg & Wen, dat dit vir ons moontlik is om die sukses van die kompetisie te sien en ook die opbrengsverbeteringe en nuwe praktyke wat getoets word.

Description of Image 1
Description of Image 1
Description of Image 1
Description of Image 1
Description

Kategorieё

Description of Image 1
Description of Image 1
Description of Image 1
Description of Image 1
Description

W&W Kompetisie-reёls

Kleinskaalse Boere

Register